SANW ontken bewerings van Ramaphosa se besoek aan die DRK  - August 22, 2022

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het bewerings ontken dat President Cyril Ramaphosa se onlangse besoek aan die Demokratiese Republiek van die Kongo die belastingbetaler ongeveer 2,6 miljoen Suid-Afrikaanse rand gekos het. Die SANW beskryf nuusberigte as misleidend. ‘n Woordvoerder, Siphiwe Dlamini, sê die laagste kwotasie vir die vlug was net minder as 1,6 miljoen rand. Hy […]

Read More

Chinese vliegtuie steek middellyn van Straat van Taiwan oor - August 22, 2022

Vier Chinese vliegtuie het vandag die middellyn van die Straat van Taiwan oorgesteek, het Taiwan se ministerie van verdediging gesê, ure nadat Indiana se goewerneur die eiland se President Tsai Ing-wen ontmoet het in nog ‘n vertoning van verset teen Beijing. Die stralers het die middellyn oorgesteek – wat as ‘n nie-amptelike versperring dien – […]

Read More

Springbokke wil verbeter op swak rekord teen Australië  - August 22, 2022

Rugby: Die Springbok-afrigter, Jacques Nienaber, het twee veranderings aan sy beginspan gemaak vir Saterdag se Rugby-kampioenskapstoets teen Australië in Adelaide. Warrick Gelant neem oor by Jesse Kriel op regtervleuel, terwyl die skrumskakel, Faf de Klerk, van sy harsingskudding herstel het en vir Jaden Hendrikse vervang. Hendrikse vervang weer vir Herschel Jantjies op die bank, terwyl […]

Read More

Namibië moet ‘n veilige bestemming bly - August 22, 2022

Toerisme is nie net plaaslik uiters belangrik nie. Die bedryf dra meer as 313 miljoen werksgeleenthede jaarliks regoor die wêreld en dra meer as 10 persent van die globale ekonomiese aktiwiteit. Daarom is misdaad teen toeriste uiters skadelik. Namibia Wildlife Resorts, het op sy beurt ‘n beroep op wetstoepassers gedoen om sterk veiligheidsmaatreëls vir toeriste […]

Read More

Nabta reik uit na taxi’s – spreek baie uitdagings aan - August 22, 2022

Die Namibiese Bus- en Taxi-vereniging werk steeds onverpoosd voort om bestuurders van taxi’s en busse in te lig dat die tarief nie verhoog is nie en dat dit onwettig is om meer te vra. Nabta se sekretaris-generaal, Pendapala Nakathingo sê buitelanders wat taxi’s bestuur is ‘n uitdaging en verder, lede van die publiek wat taxi’s […]

Read More

Hage blameer Covid vir behuisingskrisis - August 22, 2022

President Hage Geingob het die blaam vir die behuisingskrisis by Covid se deur gelê. Hy het vanoggend met die Namibiese Raad van Kerke vergader. In sy mening het die pandemie die regering se vermoë om behuising te verskaf, belemmer. In 2018, twee jaar voor Covid in die land aangekom het, het Namibië reeds ‘n agterstand […]

Read More

Beslagleggings op plantvoedsels wat as vleis gemerk is, begin in SA - August 22, 2022

Die Suid-Afrikaanse landboudepartement se voedelveiligheids-agentskap begin vandag om plantgebaseerde produkte wat as vleis gemerk is, van die rakke te verwyder. Die departement sê plantgebaseerde voedselprodusente moet die name van produkte wat na vleis verwys, verander om verwarring onder kliënte te voorkom. Die dreigende beslaglegging sal lei tot merkbare verliese in die sektor. Die Raad op […]

Read More

Kernooreenkoms: Iran sê VSA stel uit - August 22, 2022

Iran beskuldig die Verenigde State dat hy “uitstel” in indirekte samesprekings wat daarop gemik is om Teheran se 2015-kernkragooreenkoms te laat herleef. Na 16 maande van indirekte samesprekings tussen die VSA en Iran, het ‘n senior EU-amptenaar op vroeër gesê die finale aanbod is neergelê. Iran het verlede week op die EU se teks gereageer met “bykomende […]

Read More

Mielie-oes in buurland, en plaaslik, vorder - August 22, 2022

Suid-Afrikaanse boere maak goeie vordering met die mielie-oes in die buurland. Pryse in Suid-Afrika sal ook goed vertoon en daar sal volop mielies wees, ook vir wanneer Namibië moet invoer. Verlede week is sowat 11,3 miljoen metrieke ton mielies reeds aan kommersiële silo’s gelewer, uit die verwagte oes van 14,7 miljoen ton. Hubertus Hamm, uitvoerende […]

Read More

Verkryingsbegroting vir onderwys is power, maar maatskaplike belasting vir privaatsektor word bespreek - August 22, 2022

Die Namibiese regering se begroting vir die verkryging van verbruiksgoedere is met 7,5 persent besnoei waarvan die 348,75 miljoen Namibiese dollar wat aan die verdedigingsministerie toegeken is, nege keer meer is as dit wat aan onderwys toegeken is. Onderwys se begroting is 38,8 miljoen dollar. Gesondheid het die beste gevaar met ‘n begroting van net […]

Read More