Een Covid-sterfgeval in Tsandi-distrik aangemeld

. Die Namibiese gesondheidsministerie het een Covid-sterfgeval van ‘n 90-jarige man in die Tsandi-distrik aangemeld, asook 29 nuwe Covid-gevalle uit 1 260 toetsuitslae, wat ‘n positiewe koers van 3,6 persent is. In die groep is een elk leerder, student en onderwyser. Daar is nou 2 686 aktiewe gevalle, waarvan 65 pasiënte in hospitale is en […]

Read More

Goeie nuus vir SA varkboere

‘n Opname toon daar is goeie nuus vir Suid-Afrikaanse varkboere op die horison. Die uitvoerende hoof van die Escort varkvleis-verwerkingsonderneming, Arnold Prinsloo, sê die opname wys verbruikers oorweeg al hoe meer volhoubaarheid as ‘n sleutelfaktor wanneer aankoopbesluite gneem word, maar prys en gerief word steeds voorop gestel. Volgens die 2021-Globale Verbruikersinsig-polsopname sê 68 persent van inkopiegangers hulle soek steeds aktief na die beste aanbod. […]

Read More

Bank van Namibië verwag 3% groei in BBP in 2022

Volgens Simonis Storm verwag die Bank van Namibië ‘n drie persent groei in BBP in 2022, met Covid-variante en inentingshuiwerigheid wat as afwaartse risiko’s aangedui is. Dit voorspel jaarlikse inflasie op 4,4 persent in 2022, hoofsaaklik ondersteun deur voedsel- en vervoerpryse. Dit volg nadat die Monetêre Beleidskomitee hul eerste vergadering vir 2022 gehad het. Dit […]

Read More

Ombud reageer op ‘ander’ geslag vir sensus

Die ombudsman het gereageer op kritiek teen die Namibiese Statistieke-agentskap se beplande sensus data-invorderingsvorm. Geslagsaktiviste sê daar behoort nog ‘n kategorie onder die geslagte te wees, dit wil sê, manlik, vroulik en ander. Basilius Dyakugha meen dat die agentskap sy eie inisiatief moet gebruik, nes die gevangenis. Hy verduidelik.

Read More

Ongwediva gaan digitaal

Die Ongwediva dorpsraad begin om sy stelsels elektronies aan te pas en sal voortaan nie meer rekenings deur die pos stuur nie maar eerder, deur middel van epos of SMS dit aanstuur. Die stelsel sal ingefaseer word tot 1 Julie vanjaar wanneer daar nie meer van die posdiens gebruik gemaak sal word nie. Inwoners word […]

Read More

Saak van soldaat wat blykaar vrou moedswillig met MIV besmet, uitgestel

Die saak van ‘n soldaat wat van poging tot moord aangekla word omdat hy na bewering vyf jaar gelede ‘n slagoffer doelbewus met MIV besmet het, sal op die derde van volgende maand in die Landdroshof in Pretoria hervat word. Dis uitgestel nadat die beskuldigde se regsverteenwoordiger blykbaar in ‘n motorongeluk was. ‘n Woordvoerder van […]

Read More

Starmer slaan munt uit Partygate

Die leier van die amptelike opposisie in Brittanje, Sir Keir Starmer van die Arbeidersparty, slaan op die oomblik munt uit die uitdagings wat Boris Johnson in die gesig staar met die Partygate-skandaal. Hy het wat hy beskryf as ‘n kontrak wat hy met die Britse volk wil aangaan, geskep.

Read More

Oos-Europese spanning sal koringprys opstoot – Collard

Reaksie word ontvang op die impak van die spanning in Oos-Europa op die wêreldkanaal vir landboupryse. Die Suid-Afrikaanse Landbou-sakekamer se hoofekonoom, Wandile Sihlobo sê beide land Oekraïne is groot uitvoerlande vir veral koring, wat ‘n belangrike mark vir Namibië is. Koring is belangrik vir plaaslike brood en pastavervaardiging. Ian Collard, die hoof uitvoerende beampte van […]

Read More

Reaksie op verhoogde repokoers

Reaksie word ontvang op die aankondiging deur die goewerneur van die Bank van Namibië op die bank terugkoopkoers met 25 basispunte te verhoog na 4 persent. ‘n Hoër rentekoers neig om inflasie effe af te bring. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Omu Kakujaha-Matundu gepraat en hy het sy mening so verwoord.

Read More

Schlettwein gesels oor waterbenutting vanuit die Swakoprivier

Die Namibiese landbouminister Calle Schlettwein sê daar is nie kommer oor boere wat water uit die Swakoprivier onttrek nie. Boere moet permitte hê en die situasie word gemonitor. Von Bach is tans net meer as 50 persent vol. Schlettwein het die stand van sake so beskryf.

Read More