Doen weg regulasies rondom kragverskaffers

Die DA in die buurland doen ‘n beroep op die minister van energie, Gwede Mantashe, om te oorweeg om ‘n moratorium te plaas op die regulasies vir onafhanklike kragopwekking om elektrisiteitsuitdagings aan te spreek. Dit is deel van hulle veldtog om die voortslepende elektrisiteitskrisis as ramptoestand te laat verklaar. Kevin Mileham van die party glo Suid-Afrika sal voortgaan om met beurtkrag te sukkel solank as wat daar ‘n gebrek aan dringendheid is rondom die verwydering van regulatoriese struikelblokke vir kragverskaffers: