EFF eis ondersoek na Glencore se sake in SA

Die EFF sê hy is nie geskok deur Glencore se erkenning van buitelandse omkopery en markmanipulasie nie. Volgens Amerikaanse hofstukke het handelaars by die Switserse mynmaatskappy kontantbetalings, vals konsultasie-ooreenkomste en gelaaide fakture gebruik om regeringsamptenare in Wes-Afrika en Latyns-Amerika om te koop vir voorkeur-toegang tot olie. Glencore het ingestem om ‘n boete van meer as […]

Read More

Wrak van vermiste vliegtuig in Himalaja-berge in Nepal gevind

Reddingswerkers in Nepal het Maandag 14 liggame gevind toe hulle in die afgeleë Himalaja-berge gesoek het na die wrak van ‘n klein vliegtuig met 22 mense aan boord. Amptenare sê dat die kans om oorlewendes te vind, is skraal. Die vliegtuig, wat deur Tara Air in privaat besit is, het Sondag tydens bewolkte weer verdwyn […]

Read More

Wes-Kaapse LUR beïndruk met Wetstoepassingsbevorderingsplan

Die Wes-Kaapse LUR vir polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, sê waar ook al die Wetstoepassingsvorderingsplan, ook bekend as LEAP, regoor die provinsie ingestel is, word die uitwerking op misdaad gesien en gevoel. LEAP-beamptes het 176 verdagtes vir uiteenlopende oortredings in hegtenis geneem. Allen sê die suksesse sal aan die minister van polisie, Bheki Cele, bewys […]

Read More

Gesondheidsministerie het agterstand met oplaai van inentingsertifikate

Namibiese burgers is versoek om hul inentingsertifikate op die gesondheidsministerie se webtuiste af te laai, maar tot hul verbasing is hul inentingsertifikate nog nie deur die ministerie goedgekeur nie. Dit volg na chaos verlede week met lang rye reisigers en oponthoude by onder meer die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg nadat owerhede in Suid-Afrika […]

Read More

Ondersoek kom na wetstoepassers se optrede tydens skietvoorval by skool in Texas

Die Amerikaanse departement van justisie het bevestig hy gaan ondersoek instel na wetstoepassers se reaksie tydens die skietvoorval by Robb Elementary School in Uvalde, Texas. Negentien leerders en twee onderwysers is verlede Dinsdag doodgeskiet. Dit het aan die lig gekom dat polisiebeamptes in die gang gewag het terwyl vasgekeerde kinders desperaat oproepe na 911 gemaak […]

Read More

Drukgroepe vandag in hof oor Shell se seismiese opname

Die hooggeregshof in Gqeberha hoor vandag betoë aan in die aansoek wat omgewings-drukgroepe ingedien het teen Shell se beplande seismiese opnames aan die Oos-Kaapse Wildekus. Die groepe wil hê die hof moet die departement van minerale bronne en energie se besluit om toestemming te gee vir die opsporingsregte van olie en gas, van die hand […]

Read More

Blitsbokke loop weer voor in die Wêreldreeks

Rugby: Die Blitsbokke loop weer voor in die Wêreld-Sewesreeks nadat hulle vyfde klaargemaak het by die Londen-sewes op Twickenham. Hulle het Ierland met 14-5 geklop om vyfde te eindig. Met een toernooi wat in die wêreldreeks oorbly, is die Blitsbokke eerste, gevolg deur Australië wat in Londen as kampioene gekroon is. Argentinië is derde. Die […]

Read More

Katar verskaf humanitêre hulp aan vloedgeteisterde KwaZulu-Natal

Die Suid-Afrikaanse regering het Katar se humanitêre hulp aan die vloedgeteisterde KwaZulu-Natal verwelkom. Dit bestaan onder andere uit kos, klere, opwekkers, watersuiweringstoestelle, ventilators, tente en mediese voorraad. Katar se ambassadeur, Tariq Ali Faraj, sê hulle sal help om die hulp te versprei, asook om die reaksie op die ramp te bestuur.

Read More

Aanstelling van uitvoerende hoof van Erongo Red teruggetrek

Die aanstelling van Immanuel !Hanabeb as nuwe hoof uitvoerende beampte van Erongo Red word deur die direksielid Irene Simeon-Kurtz teruggetrek. Sy sê in ‘n brief aan die direksie en lynministeries sy is verbaas oor die voortydige aankondiging van !Hanabeb se aanstelling in plaaslike media, nadat sy die raad gewaarsku en aanbeveel het om om nie […]

Read More

ANC sê verswakte Eskom kniehalter besighede

Die ANC sê ‘n verswakte Eskom sal verhoed dat die land sy doelwitte bereik. Die kragvoorsiener het die afgelope paar maande gereeld beurtkrag ingestel, met sakeondernemings was as gevolg daarvan oor groot finansiële verliese kla. Die voorsitter van die party se ekonomiese transformasiekomitee, Mmamoloko Kubayi, sê Eskom moet nie net beurtkrag hanteer nie, maar ook […]

Read More