SA-olyfolie aangewys as beste ter wêreld - May 10, 2023

Die De Rustica-olyflandgoed in die Wes-Kaap is aangewys as die wêreld se beste produsent van olyfolie op die 2023 International Extra Virgin Olive Oil Quality Awards. Die landgoed het ander noemenswaardige lande wat olyfolie vervaardig, geklop, insluitend Italië, Portugal, Spanje en Brasilië. Die olyfolie het ook die titel vir Beste Enkel-variëteit, Beste Mengsel van Groen […]

Read More

Okahandja ruk op, nie oor grond die keer nie, oor RedForce - May 10, 2023

Die vasberade inwoners van die Okahandja informele nedersetting sal môre die dorp betoging hou teen die skuldinvorderaar RedForce. Op 27 September 2022 het die munisipaliteit ‘n openbare kennisgewing uitgereik waarin inwoners ingelig word oor die aanstelling van RedForce vir ‘n tydperk van vyf jaar wat op 17 Oktober 2022 begin het. Ten spyte daarvan dat […]

Read More

Keniaanse owerhede hervat soektog na grafte by sekte - May 10, 2023

Keniaanse ondersoekers het die soektog na lede van ‘n sekte hervat in ‘n woud waar meer as 100 lyke, meestal van kinders, opgegrawe is. Paul Mackenzie, leier van die Good News International Church, is gearresteer en daarvan beskuldig dat hy sy volgelinge beveel het om hul kinders en hulself uit te honger sodat hulle Jesus […]

Read More

Tucker gaan Twitter toe met sy program - May 10, 2023

Die voormalige Fox-aanbieder Tucker Carlson, wat verlede maand deur die netwerk van die lug gehaal is, sê hy sal sy program “binnekort” op Twitter begin uitsaai. Fox News Media en Carlson het verlede maand paaie geskei, kort na die reuse-skikking met Dominion. Tucker Carlson Tonight was die hoogste gegradeerde nuusprogram in die 25-tot-54-ouderdomsdemografie in die […]

Read More

Tien jaar, 15 000 diere-sterilisasies, R6,3m - May 10, 2023

Stad Kaapstad het in 2013 die eerste keer hulpfondse aan die Kaap van Goeie Hoop-dierebeskermingsvereniging beskikbaar gestel om ‘n massa-sterilisasieprogram vir troeteldiere in Dunoon en Brown’s Farm te loods. Tien jaar later is byna 15 000 huisdiere teen ‘n koste van meer as 6,3 miljoen Suid-Afrikaanse rand gesteriliseer. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdiente en Gesondheid, Patricia […]

Read More

City Power soek ook sy geld maar dis 10 miljard - May 10, 2023

Dis nie net NamPower wat sukkel met uitstaande skuld nie. City Power sê hy gaan pogings verskerp om in die komende maande inkomste in te vorder. Inwoners skuld dié instelling sowat 10 miljard Suid-Afrikaanse rand. Die Johannesburgse kragverskaffer het gewaarsku hy gaan nie langer reageer wanneer hy uitgeroep word na kragonderbrekings by kliënte wat weier […]

Read More

Lüderitz reageer deursigtig en eerlik oor NamPower uitdagings - May 10, 2023

Die Lüderitz-dorpsraad het deursigtig en eerlik gereageer op sy insluiting op NamPower se dokument in verband met uitstaande skuld en beurtkrag wat vanaf 5 Junie toegepas sal word. Die maatskappy sê hy word meer as ‘n miljard Namibiese dollar geskuld. Terwyl ander dorpsrade wankommunikasie en vorige bedelings blameer sê Lüderitz se woordvoerder Elwin !Gaoseb sê […]

Read More

Gryslys sal dalk nie krediegradering raak nie – SARB - May 10, 2023

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank glo dis onwaarskynlik Suid-Afrika se onlangse insluiting op die gryslys van die Finansiële Aksie-taakgroep sal die land se krediet-graderings beïnvloed. Volgens die adjunkpresident van die bank, Fundi Tshazibana, sal krediet-agentskappe die insluiting waarskynlik nie in ʼn negatiewe lig beskou nie aangesien dit neerkom op die verskerping van die taakgroep se monitor-rol en […]

Read More

Harare se cholera word plaaslik gemonitor - May 10, 2023

Zimbabwe se hoofstad Harare is deur ‘n cholera-uitbreking getref. Zimbabwe het sedert Februarie cholera-gevalle aangemeld, en vanaf 2 Mei het dit 620 gevalle en 14 sterftes aangeteken wat vermoedelik met cholera verband hou. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende direkteur in die Namibiese gesondheidsministerie, Ben Nangombe, gepraat wat sê dat hulle voortdurend monitor sou […]

Read More

SA vroue-dirigent werk saam met Alicia Keys - May 10, 2023

Suid-Afrika se eerste swart vroue-dirigent, Ofentse Pitse, het die samewerking met die Grammy-wenner Alicia Keys as ‘n heilige ondervinding beskryf. Sy het ‘n orkes bestaande uit 74 vroue van kleur van oor die wêreld gelei in Alicia Keys se If I Ain’t Got You. Dit was vir Netflix se viering van die bekendstelling van die […]

Read More