Krieket: Eindstryd van IPL vandag beslis - May 29, 2023

Krieket: Die eindstryd van die Indiese Premiersliga word vandag op die reserwedag beslis na volgehoue reën in Ahmedabad Sondag. Chennai Super Kings en Gujarat Titans spook sake uit om die kroon, met CSK wat hoop om die rekord van vyf IPL-titels te ewenaar. Afrigter Stephen Fleming sê dis waarvoor hulle speel. As spel vandag weer […]

Read More

Referendum dalk die antwoord vir selfdegeslaghuwelike - May 29, 2023

Die Regshulpsentrum sê ‘n referendum oor selfdegeslaghuwelike is dalk die antwoord. Dit is in reaksie op die verklaring van die prokureur-generaal gegee oor die hooggeregshof se uitspraak oor die erkenning van selfdegeslaghuwelike wat wettig buite Namibië gesluit is. Die is regering besig om ‘n regs-beoordeling van hierdie grondwetlike uitspraak uit te voer. Artikel 81 van […]

Read More

Amushelelo glo in alleen-aanhouding - May 29, 2023

Die omstrede aktivis Michael Amushelelo en sy medebeskuldigdes Dimbulukeni Nauyoma en Inna Hengari se saak is tot 25 Augustus in die Katutura-landdroshof uitgestel. Die twee medebeskuldigdes is lankal uit op borgtog sedert hulle op Onafhanklikheidsdag gearresteer is, maar Amushelelo bly steeds in aanhouding. Volgens sy vrou, Julietta, is hy in alleen-aanhouding in die in die […]

Read More

Ruach Elohim-stigting hartseer oor nóg ‘n baba-storting - May 29, 2023

Die Ruach Elohim-stigting sê dit is hartseer dat nóg ‘n baba in die land weggegooi is. Die baba is deur ‘n lid van die publiek gevind toe dié na leë koeldrankblikkies in die asdrom gesoek het in ‘n munisipale asdrom in Schoemanstraat in Windhoek-Noord. Die ma wat geboorte geskenk het aan ‘n ten volle ontwikkelde […]

Read More

Tom Hanks kry ere-doktersgraad van Harvard - May 29, 2023

Die bekende Oscar-bekroonde akteur, Tom Hanks, het ‘n ere-doktorsgraad in die Kunste van die Harvard Universiteit in Amerika ontvang. Hierdie gesogte eerbewys is uit erkenning vir sy bydraes tot die vermaaklikheidsbedryf, filantropiese bedrywighede en aktivisme. Die instelling het sy bewondering uitgespreek vir Hanks se pogings om steun te werf vir Vigs- en kankernavorsing, ruimteverkenning en […]

Read More

DA: Gauteng inwoners leef in skokkende omstandighede - May 29, 2023

Die DA in Gauteng sê inwoners leef in skokkende, onmenslike en onhigiëniese omstandighede terwyl die departement van menslike nedersettings, wat waardige behuising moet verskaf, 70 persent van sy doelwitte mis. Die oorsigverslag van die menslike nedersettingskomitee se werksprestasie in die derde kwartaal van die 2022/2023-boekjaar, wys dat uit 31 doelwitte slegs nege bereik is. Mervyn […]

Read More

Brandstofprys eers môre aangekondig - May 29, 2023

Die ministerie van myne en energie is bewus van die vals inligting wat in die media sirkuleer oor die brandstofprys-aanpassing vir Junie. Die aankondiging oor brandstofpryse sal eers môre gemaak word en volgende week Woensdag 7 Junie in werking tree. Kosmos 94.1 Nuus het met die ministerie se woordvoerder Andreas Simon gepraat, wat sê dat […]

Read More

Afrika Jeug in Toerisme-beraad op Swakopmund - May 29, 2023

Namibië het weer die bod gewen om die Afrika Jeug in Toerisme-beraad vir die volgende drie jaar aan te bied. Die omgewingsministerie sal die vyfde beraad van môre tot 2 Junie op Swakopmund aanbied. Die vierde beraad het in 2022 in Windhoek plaasgevind. Dit is die enigste Pan-Afrika-jeugberaad wat ‘n platform vir die jeug in […]

Read More

Maatreëls teen voëlgriep in Wes-Kaap versterk - May 29, 2023

Die Wes-Kaapse regering gaan gesprekvoering met die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging voortsit om te verseker dat maatreëls vir bio-sekuriteit verskerp word nadat voëlgriep onlangs in die provinsie opgespoor is. Die provinsiale veeartseny-dienste het bevestig dat voëlgriep verlede maand op twee kommersiële hoenderplase in die Wes-Kaap ontdek is. Die presiese stam van die siekte is nog nie geïdentifiseer […]

Read More

Greenpeace Afrika vra einde aan plastiek - May 29, 2023

Greenpeace Africa doen op ‘n beroep op wêreldleiers om die plastiek-era te beëindig. Konstitusieheuwel in Johannesburg was heeltemal verlig met ‘n 3D-beeld wat ‘n End the Age of Plastic-boodskap vertoon ter ondersteuning van die tweede sessie van die interregering-onderhandelingskomitee wat vandag in Parys begin. Hellen Kahaso Dena van Greenpeace Africa sê 99 persent van die […]

Read More