Rugby: Oud-Springbokkaptein Theuns Stofberg steeds in bedenklike toestand - August 22, 2023

Rugby: Die voormalige Springbok-kaptein Theuns Stofberg is steeds in ’n bedenklike toestand in die hospitaal, ná ’n ongeluk buite Stellenbosch in die Wes-Kaap Maandagaand. Hy het volgens berigte veelvuldige beserings opgedoen in die botsing op die Koelenhofpad waarby drie voertuie betrokke was. Die 68-jarige flank en slot het van 1976 tot 1984 21 toetse vir […]

Read More

Ruda Landman bring hulde aan Derek Watts - August 22, 2023

Ruda Landman het hulde gebring aan die bekroonde Suid-Afrikaanse TV-aanbieder, Derek Watts, wat vanoggend sy stryd teen kanker verloor het. Die 74-jarige Watts het in Julie sy uittrede aangekondig uit die jarelange ondersoekende-nuusprogram, Carte Blanche, wat hy saam met Landman aangebied het. Watts het verlede jaar met chemoterapie begin nadat hy ‘n diagnose gekry het […]

Read More

Mynbou-sektor hou ekspo midde goeie groei - August 22, 2023

Groei in die Namibiese mynbou-sektor duur voort met die Kamer van Mynwese van Namibië wat opgewonde is om sy tiende Mynbou-ekspo van 30 tot 31 Augustus in Windhoek aan te bied. Dit sal amptelik deur President Hage Geingob by die skougronde geopen word. Die mynbou-ekspo is ‘n jaarlikse geleentheid van die kamer om die Namibiese […]

Read More

Samesmelting van Vivo Energy en GasIt met voorwaardes goedgekeur - August 22, 2023

Die Namibiese Mededingingskommissie het die voorgestelde samesmelting van Vivo Energy Namibia en Triple J Energies, bekend as GasIt, met voorwaardes goedgekeur. Die kommissie het op 1 Februarie die kennisgewing van die voorgestelde transaksie ontvang en die raad van kommissarisse se besluit is gegrond daarop dat die voorgestelde samesmelting waarskynlik mededinging in Namibië sal voorkom of […]

Read More

Ecuador staak olie-eksplorasie in Amasone - August 22, 2023

Ecuador het in ‘n referendum ten gunste daarvan gestem om olie-eksplorasie in die beskermde gebied van die Amasone te staak. Die besluit beteken dat die staatsbeheerde oliemaatskappy sy bedrywighede in ‘n deel van die Yasuni Nasionale Park sal moet staak. Die park is die tuiste van die wêreld se laaste oorblywende inheemse bevolkings en is […]

Read More

Derek Watts verloor sy stryd teen kanker - August 22, 2023

Die bekroonde Suid-Afrikaanse TV-aanbieder, Derek Watts, het vanoggend sy stryd teen kanker verloor, het sy dogter, Kirsty,  vanmiddag bevestig. Die 74-jarige Watts het in Julie sy uittrede aangekondig uit die jarelange ondersoekende-nuusprogram, Carte Blanche. Hy het onlangs onthul hy het verlede jaar met chemoterapie begin nadat hy ‘n diagnose gekry het van velkanker wat na […]

Read More

Jozi-beampte vasgetrek oor vragmotorkaping - August 22, 2023

Die Johannesburgse burgemeester, Kabelo Gwamanda, sê die Johannesburgse metropolisie-leierskap sal optree teen ‘n beampte wat vir vragmotorkaping in hegtenis geneem is. Die beampte was onder 12 verdagtes wat op die N12 in Benoni aangekeer is op aanklagte van onder meer vragmotorkaping, die onwettige besit van ‘n vuurwapen, gekaapte voertuie en motor-oopsluit toestelle. Gwamanda beloof ‘n […]

Read More

Namibiese Logistieke Vereniging soek antwoorde by NCAA oor lughawe-kwessie - August 22, 2023

Die Namibiese Logistieke Vereniging het ‘n brief aan die uitvoerende direkteur van die Namibiese Burgerlike Lugvaart-owerheid, Toska Sem, gestuur ná die uitsetting van Menzies Aviation die naweek by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe en oorname van Paragon Aviation.  Volgens die sekretaris-generaal van die vereniging, Harald Schmidt staar lede nou hoër koste, risiko’s, onsekerheid en versekerings-risiko’s […]

Read More

China steun SA se beleggingsveldtog - August 22, 2023

President Cyril Ramaphosa het China se steun aan die land se beleggingsveldtog, om die ekonomie te verbeter, verwelkom. Tydens die staatsbesoek van die Chinese President, Xi Jinping, het Ramaphosa die belangrikheid benadruk van ‘n omvattende en strategiese vennootskap tussen die twee lande. Hy het ook die noodsaaklikheid beklemtoon van wedersydse steun en samewerking. Suid-Afrika en […]

Read More

Pous Franciskus wil planeet beskerm - August 22, 2023

Pous Franciskus het sy voorneme onthul om sy baanbreker 2015-pastorale opdrag, “Laudato Si”, by te werk. Die opdrag fokus op die beveiliging van die omgewing en om aandag te skenk aan die uitdagings wat klimaatsverandering meebring. Die Laudato Si was ‘n deurslaggewende dokument in die verhoging van bewusmaking oor die dringende behoefte om die planeet […]

Read More