Selma keer terug na Mej. Wêreld  - April 16, 2025

Mej. Namibië 2018, die model Selma Kamanya, het destyds haar frustrasie uitgespreek omdat sy min of geen finansiële steun van die Mej. Namibië-organisasie gekry het nie. Sy moes die meeste van haar uitrustings vir die Mej. Heelal-kompetisie self finansier. Nou beplan sy ‘n terugkeer na die wêreld-verhoog, om in die Mej. Wêreld 2025 te kompeteer […]

Read More

FNB-ekonoom sê repokoers onveranderd vandag - April 16, 2025

Alle oë is op die Bank van Namibië wat vanoggend sy jongste repokoers aankondiging maak. By die vorige vergadering van die monetêre beleidskomitee in Februarie is die koers met 25 basispunte verlaag na 6,75 persent. Die FNB-ekonoom Helena Mboti het haar voorspelling …

Read More

Bestuurskenner reageer op ‘inmenging’ by Meatco - April 16, 2025

Reaksie word ontvang op opdragte deur die landbouminister Mac Hengari en president Netumbo Nand-Ndaitwah dat Meatco sy werwingsproses vir ‘n nuwe uitvoerende hoof moet staak en die voormalige uitvoerende hoof, Mwilima Mushokabanji, weer aan te stel. Mushokabanji se kontrak het aan die einde van Januarie verstryk en Meatco se raad het besluit om dit nie […]

Read More

NHE moet ook bou vir middelinkomste verdieners - April 16, 2025

Die ministerie van stedelike ontwikkeling is ingestel op die hersiening van geskiktheidskriteria vir die Nasionale Behuisingsonderneming en wil die diens van grond aansienlik uitbrei vir bekostigbare behuising. Dit is die beleid van die nuwe lynminister James Sankwasa. Hy sê die onderneming moet sy aansoekprosesse aanpas om middelinkomste verdieners te akkommodeer en daardeur, behuisingstoegang vir ‘n […]

Read More

Trump stel nuwe ambassadeur aan vir Namibië - April 16, 2025

Amerikaanse president Donald Trump het John Giordiano as die nuwe ambassadeur vir Namibië aangekondig. Hy was op 5 Maart aangestel as die VSA se prokureur vir die distrik van New Jersey. Die voormalige ambassadeur Randy Berry het op 1 Januarie na 30 jaar in die diens van die Amerikaanse regering, uitgetree om persoonlike redes. Hy […]

Read More

Hidrologiese Diens waarsku oor oorstromings by Zambezi, Okavango - April 16, 2025

Die Namibië Hidrologiese Diens waarsku dat inwoners van die oostelike Zambezirivier-vloedvlakte en in laagliggende gebiede naby die Okavangorivier moet gereed maak vir oorstromings. Die Zambezi by Katima Mulilo is steeds besig om te styg en het gister 4,92 meter gemeet, teenoor die 3,91 meter op dieselfde tyd verlede jaar. Die Okavango het by Rundu teen […]

Read More

Twee sluise van Vaaldam toegetrek - April 16, 2025

Die Departement van Water en Sanitasie het twee sluise van die Vaaldam toegetrek om uitvloei na die Bloemhofdam geleidelik te verminder. Dit volg nadat die watervlak en invloei afgeneem het. Onlangse watervrystellings het oorstromings in laagliggende gebiede veroorsaak, en ontruimde inwoners word versoek om nie terug te keer nie, aangesien rivieroewers oorversadig bly. Wisane Mavasa […]

Read More

Obama se ondersteuning vir Harvard is belangrik vir die kwessie - April 16, 2025

Voormalige Amerikaanse president Barack Obama het die besluit van die Harvard-universiteit om te weier dat hy sy beleid verander of federale befondsing verloor, in ‘n sosiale media plasing toegejuig. President Donald Trump het 2,3 miljard Amerikaanse dollar in federale fondse vir Harvard bevries omdat dit nie veranderinge aan sy huur-, toelatings- en onderrigpraktyke wou aanbring […]

Read More

Keniaanse miersmokkelaars sal op 23 April gevonnis word - April 16, 2025

Vier smokkelaars wat in Kenia gevang is terwyl hulle duisende lewende miere uit die land wou neem om te verkoop in Europa en Asië, word op 23 April gevonnis vir handel in natuurlewe. Die Kenia Wilddiens sê lewende koningin-miere is onderskep, onder meer van die gesogte reuse-Afrika-oesmier, wat in gewysigde proefbuise en spuite versteek was. […]

Read More

Afrika moet regmaak vir KI-losprysware: NAM-CSIRT - April 15, 2025

Terwyl Afrika digitale groei omarm, staar dit toenemende bedreigings in die gesig van KI-aangedrewe losprysware, of sagteware wat aanpas om opsporing te ontduik en hoë waarde-stelsels te teiken. Beduidende aanvalle het reeds sektore soos finansies en gesondheidsorg in vele lande getref. In reaksie hierop wend organisasies hulself tot AI-aangedrewe kuberveiligheidsinstrumente om bedreigings vroeg op te […]

Read More