Miljarde in die Kaap vir menslike nedersettings

Die Stad Kaapstad sê sy voorgestelde 7,6 miljard Suid-Afrikaanse rand begroting vir menslike nedersettings die volgende drie jaar fokus op die opgradering van openbare behuising, bekostigbare behuising in goed geleë gebiede en die opgradering van informele woongebiede. Meer as 97 persent van die begroting vir menslike nedersettings is in die afgelope boekjaar bestee. Volgens die […]

Read More

Rentekoerse en die eiendomsmark: So lyk dinge plaaslik

Plaaslike reaksie word ontvang op berigte uit Suid-Afrika dat verhogings in die rentekoers tot ʼn afname in eiendomsverkope gelei het. Die koers is met nog 50 basispunte verhoog. Daar is ʼn daling van nagenoeg 10 persent in die oordrag van eiendomme aangeteken met ʼn afname in internetnavrae en ʼn soektog na eiendom. Kosmos 94.1 Nuus […]

Read More

SMEs Compete gesels oor suksesse van uitreikprogramme tydens Covid

SMEs Compete en sy vennote het sedert die Covid-pandemie het al die uithoeke van die land besoek ter ondersteuning van die klein en medium ondernemings. Die doel is om finansiële ondersteuning vir herstel en opleiding van finansiële geletterdheid te bied sodat hierdie ondernemings kop bo water kan hou. Kosmos 94.1 Nuus het na die direkteur […]

Read More

Obrador beloof aanspreeklikheid na Mexiko-brand

Mexiko se president Andrés Manuel López Obrador het beloof diégene wat verantwoordelik is vir die dood van 39 mense tydens ‘n brand by ‘n migrantesentrum, sal nie ongestraf bly nie. Die brand het uitgebreek toe ‘n groep migrante matrasse aan die brand gesteek het. Video-beeldmateriaal toon hoe beamptes in uniform blykbaar van die toneel wegstap […]

Read More

Paltrow onskuldig bevind in ski-ongeluk, ontvang US$1 in skadevergoeding

Gwyneth Paltrow is nie aanspreeklik vir ‘n ski-ongeluk wat in 2016 by ‘n Utah ski-oord plaasgevind het nie. ‘n Oogkundige, Terry Sanderson, 76, het beweer dat ‘n ongeluk met die ster hom met vier gebreekte ribbes en blywende sielkundige skade gelaat het. Hy het haar vir 300 000 Amerikaanse dollar gedagvaar. Paltrow het die eis […]

Read More

Al Jazeera ondersoek sal nie help met gryslys nie

Die ondersoek deur Al Jazeera na die betrokkenheid van Suid-Afrikaanse banke in die goudsmokkel-bedrogspul in Zimbabwe het groot opslae gemaak. Verskeie sleutelbeamptes by die banke staan ‘n goudsmokkelbende by om miljoene Amerikaanse dollar vanuit Zimbabwe na Dubai oor te dra. Volgens Al Jazeera se ondersoekende eenheid is die beamptes by Standard Bank, ABSA Bank en […]

Read More

Ekonoom sê oor Fima, insette sluit vandag

‘n Namibiese ekonoom sê dit hang van die publiek af of die omstrede Wet op Finansiële Instellings en Markte, Fima, deurgevoer sal word. Die Namibiese Finansiële Instellings Toesighoudende Owerheid, Namfisa, het die sperdatum vir die indien van kommentaar op die implementering van die Fima tot vandag uitgestel. Ipumbu Shiimi, die minister van finansies, het Fima […]

Read More

Klein mosiehofrol, N$54m opgeëis

Dit was ‘n uiters klein rol vanoggend in die mosiehof met ‘n skamele 76 aansoeke om verstekvonnisse waarvan tien reël 108 aansoeke was. Regter Nate Ndauendapo en Shafimana Ueitele het die sessies hanteer. Kommersiële banke het 37 van die aansoeke gebring. Twee voertuie is opgeëis met 15 eiendomme ter waarde van 17,3 miljoen Namibiese dollar […]

Read More

Mudge sê ook wat tydens Covid gedoen is, was onwettig

Reaksie word ontvang op die saak van die Health Defence League, onder die leierskap van die bekende tandarts, dr. Martin Wucher, wat dagvaar oor die Covid-inenting. Wucher, saam met ander aansoekers, eis in die hoërhof dat die regering bewys dat die Covid-entstof veilig is en erge Covid-infeksies verhoed. Hulle vra ook, onder andere, dat die […]

Read More

Goudprys is deur die dak

Goud is op koers om sy beste maand in meer as twee-en-‘n-half jaar te beleef, aangedryf deur kommer oor bankstelsels in Europa en die VSA, veral nadat die Federale Reserwebank weer rentekoerse opgestoot het. Die kommoditeit het in die afgelope maand met amper 9 persent gestyg en al het die prys vanoggend gedaal verhandel dit […]

Read More