Shangula kla oor vertragings met tenders, sê middelmanne is nodig

Die Namibiese gesondheidsminister wil, nes in die geval van die ministerie van verdediging, meer beheer hê oor tenders. Dr. Kalumbi Shangula sê hy soek meer beheer oor verkryging maar, sê hy kan steeds nie goedere direk verkry nie en dat die sogenaamde middelman steeds nodig is. Hy sê hy soek vrywaring in verkryging omdat die aankoop van mediese produkte en toerusting nie […]

Read More

Mielieprys kan dalk in buurland effe daal… maar, plaaslik sal dit onveranderd bly

Agrimark Trading in die buurland het sy weeklikse mielieverslag vir die week bekend gestel met die aankondiging dat die prys van geelmielies sowat 3 750 Suid-Afrikaanse rand per ton is en dat die totale mielie-oesskatting 563 000 ton meer as in 2022 is. Ian Collard, die hoof uitvoerende beampte van die NMI-groep, het aan Kosmos […]

Read More

Angula gesels oor Swapo, na 63 jaar se bestaan

‘n Veteraan van Swapo sê die party staar uitdagings in die gesig. Swapo is 63 jaar terug gestig en het as vryheidsbeweging onafhanklikheid vir Namibië in 1990 saam met die Verenigde Nasies bewerkstellig. Swapo was vir dekades bekend as ‘n party van omonbonde eenheid, maar in onlangse jare was die lede van die party egter […]

Read More

Noa se verkragtingsaak begin, pleit onskuldig

Die student-dokter Dennis Noa, wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n breinbeseerde manlike pasiënt op 11 April twee jaar gelede by die Katutura-hospitaal verkrag het, het onskuldig gepleit op al die klagte teen hom, wat poging tot moord insluit. Die 28-jarige Noa het nie aan landdros Victor Nyazo ‘n pleit-verduideliking verskaf nie. Sy verhoor het nou amptelik begin. Hy is vry op borg […]

Read More

Gauteng se gesondheidswerkers loop deur onder aanvalle deur pasiënte

Die Gautengse Gesondheidsdepartement doen stappe om veiligheid vir gesondheidsorgwerkers te verbeter na aanleiding van aanvalle in gesondheidsgeriewe. Daar was tussen Januarie verlede jaar tot nou 61 voorvalle, waarvan die meeste aan psigiatriese pasiënte toegeskryf word. Voorvalle het ingesluit personeellede wat gebyt, geslaan, beroof of aangerand is, en pasiënte wat verdoof, ingeperk of oorgeplaas is. ‘n […]

Read More

GIPF verhoog voordele met meer as 5%

Die Staatsinstellings Pensioenfonds het ‘n verhoging van 5,46 persent in pensioenvoordele vir alle GIPF-pensioentrekkers aangekondig. Dit geld vanaf 1 April 2023. Volgens die fonds kom die verhoging ná ‘n deeglike aktuariële omsigtigheids-ondersoek, uitgevoer deur die raad, wat die fonds se gemiddelde jaarlikse opbrengs oor die afgelope vyf jaar, en huidige en toekomstige laste en bates […]

Read More

Eskom struikel steeds, fases vyf en ses

Eskom het vroegoggend weer fase vyf-beurtkrag ingestel. Vanmiddag gaan dit na verwagting na fase ses opgeskuif word. Die kragvoorsiener se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die patroon sal die res van die week voortduur:

Read More

Biden vaar uit teen McCarthy, sê hy dreig

Amerikaanse President Joe Biden het uitgevaar teenoor wat hy as Make America Great Again Republikeine beskryf. Hy sê die party poog om oudpresident Donald Trump se belastingvoordele vir die rykste van die rykes te verleng en wil die Demokrate se programme vir maatskaplike ondersteuning sny… en Biden sê die speaker, Kevin McCarthy voeg dreigemente daarby.

Read More

Geen verrassing oor Afcon-ontrekking nie, daar’s nie geld nie

Die Nambiese sportminister Agnes Tjongarero het haar Botswana-eweknie, Tumiso Rakgare in kennis gestel van Namibië se besluit om die memorandum van ooreenkoms tussen die twee regerings vir die gesamentlik bod vir die 2027 Afrika-beker, Afcon, te onttrek en te beëindig. Onder die vele redes wat verskaf is, het Tjongarero gesê die 4,8 miljard Namibiese dollar […]

Read More

Talle huishoudings staar voedselonsekerheid in die gesig

Huishoudelike voedselsekuriteit het oor die algemeen in die meeste dele van Namibië verswak weens die lae en sporadiese reënval. Die Namibiese landbouministerie het vandag hul verslag oor gewas-vooruitsigte en voedselsekerheid van Maart 2023 uitgereik. Gegewe die huidige situasie waar die produksie na verwagting in die meeste streke gaan afneem, sal baie huishoudings waarskynlik voedsel-onsekerheid in […]

Read More