Mense, veral mans, ‘moet praat en nie selfmoord pleeg’ - August 28, 2024

Selfmoord in die land is ‘n voortslepende probleem en wek groot kommer, aangesien dit geestesgesondheid-kwessies uitlig. Tussen Januarie 2020 en Junie 2021 het Namibië 745 selfmoorde aangemeld terwyl 1 172 mense selfmoord gepoog het. Die gesondheidsministerie het 679 selfmoorde aangemeld, waaronder 29 kinders, 18 seuns en 11 meisies. Oor die langnaweek het vyf mans en […]

Read More

Borg geweier aan man met 188 wildsvelle - August 28, 2024

’n Man wat met 188 wildsvelle betrap is en toe versuim het om homself aan die polisie oor te gee, is borgtog geweier in die Katutura landdroshof. Volgens plaaslike media is die 50-jarige Gerhardus Petrus van Zyl in Windhoek in hegtenis geneem en van onwettige jag van jagbare wild aangekla. ’n Strafsaak is op Gobabis […]

Read More

Vervoerminister vies oor aanhoudende vlugvertragings - August 28, 2024

Die minister van Vervoer Barbara Creecy moedig lugvaartowerhede aan om op te tree teen voortgesette vlugvertragings. Op ‘n onlangse vergadering met Lugverkeersdienste, die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika, en die Burgerlike Lugvaartowerheid het Creecy gevra vir ‘n volledige plan met ‘n begroting teen voortgesette vlugvertragings, terwyl veiligheid gewaarborg word. Die plan moet binne twee weke ingedien word. […]

Read More

Twee SA atlete in 100 meter-finaal by die Onder 20-kampioenskap - August 28, 2024

Atletiek: Die Suid-Afrikaners, Bradley Nkoana en Bayanda Walaza, is deur na die mans se 100 meter-finaal by Wêreldatletiek se Onder 20-kampioenskap in Lima, Peru. Puripol Bonsoon van Thailand het Nkoana in hulle semi-finaal met ʼn duisendste van ʼn sekonde geklop. Walaza het herstel nadat hy vroeg in die wedloop gestruikel het en die derde semi-finaal […]

Read More

Telecom mik na ekstra basis-stasies, 5G - August 28, 2024

Die uitvoerende hoof van Telecom Namibia, Stanley Shanapinda, het by ‘n inligtingsessie van die ministerie van Inligting en Kommunikasie ‘n opdatering gegee van die implementering van hul selfoon- en data-omkeerstrategie. Telecom wil vanjaar nog 77 basis-stasies oprig om wyer dekking te verskaf. Daar is tans sowat 376 basis-stasies in die land en Telecom beplan om […]

Read More

AfriForum wil watermafia takel - August 28, 2024

AfriForum sê hy sal nie toelaat dat die watermafia Suid-Afrika se watersekerheid saboteer nie. Die organisasie kritiseer die regering se mislukking met die beskerming van waterinfrastruktuur en beloof om pogings voort te sit om noodsaaklike bronne te beskerm. AfriForum se bestuurder van Omgewingsake, Lambert de Klerk, wys op die behoefte vir strenger regulasies en samewerking […]

Read More

Spanje skenk 500 000 M-pokke-inentings aan Sentraal-Afrika - August 28, 2024

Spanje gaan 500-duisend M-pokke-inentings skenk aan lande in Sentraal-Afrika wat ‘n styging in gevalle ervaar. Die gesondheidsministerie in Spanje sê die dosisse is sowat 20-persent van Spanje se totale voorraad M-pokke-inentings. Spanje het ook die Europese Unie versoek om hulle voorbeeld te volg en om ook 20-persent van hulle voorraad M-pokke-inentings te skenk en sê […]

Read More

Etzebeth ‘speel dalk’ teen All Blacks - August 28, 2024

Rugby: Eben Etzebeth kan steeds in Saterdag se Rugbykampioenskapstoets vir die Springbokke teen die All Blacks op Ellispark speel ten spyte daarvan dat hy weens ‘n knie wat lol uit die wedstrydgroep weggelaat is. Pieter-Steph du Toit is as nommer 4-slot ingesluit en sal saam met Ruan Nortjé sak. Hoofafrigter, Rassie Erasmus, sê egter Etzebeth, […]

Read More

Raad van Kerke staan selfregulering voor - August 28, 2024

Die Raad van Kerke in Namibië, CCN, het kommer uitgespreek oor die vinnige toename in allerhande kerke en die beweerde uitbuiting van gemeentelede deur sommige kerkleiers. Tydens ‘n media-inligtingsessie het CCN-president Enoch Sakama die kerk se belangrike rol in die handhawing van nasionale stabiliteit en morele integriteit beklemtoon. Die raad is nie betrokke by die […]

Read More

Rise Mzansi eis ondersoek na twee vroue vir varke gevoer is - August 28, 2024

Rise Mzansi vra ‘n deeglike ondersoek na die mishandeling van plaaswerkers in Limpopo na die wrede moord op Mariah Makgato en Lucia Ndlovu, na bewering deur die varkplaaseienaar Zachariah Olivier en sy medepligtiges. Die vroue, wat kos waarvan die datum verval het, op die plaas wou kry, is na bewering vermoor en vir die varke […]

Read More