
Kommer jongmense en dwelms, kriminele rekord is vir ewig - September 17, 2024
Dwelmvondse in Namibië is gereeld in die nuus, en nie ‘n week gaan verby sonder dat die polisiemag dwelm-arrestasies rapporteer nie. Die afgelope naweek is daar weer skunk-dagga en crack-kokaïen ter waarde van byna 300 000 Namibiese dollar onderskep. Daar was ook ander gevalle van kleiner hoeveelhede dagga wat gevind is, dikwels in besit van […]
Groot oorwinning vir renosters, bewaringsgebiede - September 17, 2024
Die verbod op mynaktiwiteite in die verre noordweste word as ‘n reuse-oorwinning vir bewaringsgebiede in die gebied gesien. Die Doro !Nawas en Uibasen Twyfelfontein bewaringsgebiede het, saam met ander aansoekers, ‘n dringende aansoek voor regter Orben Sibeya gebring en sê die aktiwiteite bedreig die renoster bevolking. Sibeya sê alle bedrywighede moet teen die einde van […]
IPC se ekonomiese planne redelik gebalanseerd - September 17, 2024
Die IPC-leier Panduleni Itula het in sy manifes-bekendstelling belowe om werk te skep, billike belastinghervormings te implementeer en korrupsie te bekamp as hy die presidensiële verkiesing wen. Sleutelvoorstelle sluit in die verdubbeling van jeug-entrepreneurskap binne vyf jaar, die verhoging van onderwystoegang, ‘n belegging van 5 miljard Namibiese dollar in onderwyshervorming, en die bou van 280 […]
Doelwit van 10 000 elektriese voertuie teen 2030 is haalbaar - September 17, 2024
Die Stad Windhoek het by die Zero Emissies-week se opening aangekondig dat Namibië se mikpunt is om teen 2030 sowat 10 000 elektriese voertuie op die land se paaie te hê. Elektriese voertuie verteenwoordig ‘n beduidende verskuiwing in vervoertegnologie. Dit bied ‘n skoner, meer doeltreffende en potensieel meer volhoubare alternatief vir tradisionele fossielbrandstof-aangedrewe voertuie. Kosmos […]
Sean ‘Diddy’ Combs gearresteer - September 17, 2024
Sean “Diddy” Combs is in New York gearresteer. Die Amerikaanse prokureur Damian Williams het in ‘n verklaring bevestig dat federale agente hom gearresteer het, gebaseer op ‘n verseëlde akte van beskuldiging. Combs se prokureur Marc Agnifilo het in ‘n verklaring sy teleurstelling uitgespreek. Hy sê die 54-jarige Combs het saamgewerk met die ondersoek. Combs het […]
Twee-pot-aftreestelsel dalk van belang vir Namibië - September 17, 2024
Op 1 September het Suid-Afrika die twee-pot-aftreestelsel ingestel, wat lede se voordele in twee aparte potte deel: ‘n spaarpot en ‘n aftreepot. Dit belowe verbeterde aftree-uitkomste en groter buigsaamheid vir individue, veral omdat groot skuld afbetaal kan word terwyl mense nog werk. Namibië het ook pensioenhervormingspogings soos die kwessie van verpligte bewaring, maar die tweepotstelsel […]
Onderwysers kort dringend krisis-bystand - September 17, 2024
‘n Studie deur die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie en die Noordwes Universiteit het aan die lig gebring duisende onderwysers wat ondervra is, benodig krisis-blitslyne, berading en mentorskapprogramme om die stres van klaskamers te kan hanteer. Dit volg ná onthullings oor gespanne onderwysers wat 18 uit 32 beddens beset by ‘n Gautengse welstandsentrum. Die studie dui aan bykomende […]
Ghana verloor ‘n derde van sy kakao aan smokkelhandel - September 17, 2024
Ghana het meer as ‘n derde van sy 2023/24-kakao-uitset aan smokkelhandel verloor, volgens ‘n topbeampte van die kakaobemarkingsraad Cocobod. Lae plaaslike pryse en betalingsvertragings druk sommige boere om aan smokkelaars te verkoop. Charles Amenyaglo, direkteur van spesiale dienste by Cocobod, sê smokkelverliese het meer as verdriedubbel sedert swak oeste weens droogte begin het. Kakao behaal […]
Biden veroordeel sluipmoordpoging op Trump ten sterkste - September 17, 2024
Ryan Routh, wat gearresteer is weens die vermeende poging tot sluipmoord op Donald Trump, is in die federale hof van twee wapenverwante misdade aangekla. Die klagte van besit van ‘n vuurwapen as ‘n veroordeelde misdadiger en die besit van ‘n vuurwapen met ‘n uitgewiste reeksnommer, beteken hy bly in aanhouding. Hy is in 2002 skuldig […]
Voertuigverkope daal, sal nie vinnig styg: ekonoom - September 16, 2024
In Augustus 2024 het voertuigverkope in Namibië tot 995 eenhede gedaal, van 1 172 eenhede in Julie en 1 101 in Augustus verlede jaar. Dit weerspieël ‘n 15,1 persent maand-tot-maand en 9,6 persent jaar-tot-jaar afname. Beide passasiers- en handelsvoertuigverkope het afgeneem, met passasiersverkope wat 21,8 persent gedaal het op ‘n maandelikse basis. Handelsvoertuigverkope het 8,9 […]