Emosionele-ondersteunings papegaaie. Jy lees reg. - August 28, 2024

‘n Nuusbrokkie vanuit Manhattan. Meril Lesser het in 1999 vir haar ‘n woonstel gekoop in die buurt se Gramercy-Park. Tot onlangs was daar nie te veel vere wat geskud is nie en almal het rustig hul daaglikse bestaan gevoer. Dinge het vinnig verander toe Lesser n uitsettings bevel gekry het dat sy en haar 3 […]

Read More

Groenwaterstof-werkswinkel aan die gang in die hoofstad - August 28, 2024

‘n Werkswinkel getiteld “Gedeelde energie-toekoms: versterking van die burgerlike samelewing en gemeenskapstemme oor groen waterstof” is tans aan die gang in die hoofstad. Die driedaagse werkswinkel het ten doel om begrip van Namibië se groenwaterstofprogram onder Namibiese en Suid-Afrikaanse burgerlike samelewingsorganisasies te verdiep. Ronny Dempers van die Namibia Development Workshop het die openings sessie gelei.

Read More

S.A Spoorvrag-onderprestasie lei tot ekonomiese terugslae - August 28, 2024

Suid-Afrika se steenkool- en ystererts-mynsektore het in die 2021-2023-supersiklus ‘n beraamde 140-miljard-rand verloor weens spoorvrag-onderprestasie. Die uitvoerende bestuurder van Kumba Iron Ore, Mpumi Zikalala, het tydens die konferensie van die Suid-Afrikaanse Swaarvragvereniging verduidelik hoe onbetroubare logistiek die bedryf verhinder het om op hoë pryse te kapitaliseer, wat uitgeloop het op werksverliese en ekonomiese terugslae. Zikalala […]

Read More

Afghanistan se nuwe wetgewing wis vroue se teenwoordigheid in publiek l uit - August 28, 2024

Die Verenigde Nasies se Menseregte-agentskap doen ʼn beroep op Afghanistan se Taliban-heersers om onmiddellik die nuwe wet oor die Bevordering van Deug en die Voorkoming van Ondeug terug te trek. Die wetgewing skryf reëls voor vir die alledaagse lewe en plaas nog beperkings op die lewens van vroue. ʼn VN-woordvoerder, Ravina Shamdasani, sê die wetgewing […]

Read More

Nuwe Amerikaanse Ope rekord vir Evans - August 28, 2024

Tennis: Die eersteronde-wedstryd tussen die 23ste gekeurde Rus, Karen Khachanov, en die ongekeurde Brit, Daniel Evans, is nou die langste wedstryd in die geskiedenis van die Amerikaanse Ope. Dit het vyf-uur-35-minute geduur voordat Evans van stroop-4 teruggeveg het om die laaste stel 6-4 te beklink. Elke stel het langer as ‘n uur geduur. Die vorige […]

Read More

Sentrale damme het 14,4% water, Ooste het 1,9% - August 28, 2024

Volgens NamWater se weeklikse dambulletin is daar 14,4 persent waterbronne in die drie sentrale damme wat onder meer Windhoek voorsien oor. Von Bach is op 12,1 persent na water van Swakoppoort, wat op 25,9 persent staan, oorgedra is. Omatako is dolleeg. In die Suide is Hardap op 8,9 persent met 566 000 kubieke meter wat […]

Read More

Unam-skool vir veeartsenykunde vier besonderse mylpaal - August 28, 2024

In 2020 het die Unam-skool vir veeartsenykunde die gradeplegtigheid van hul eerste 17 gegradueerdes gehad. In dieselfde jaar het die bou van die veeartsenykundige akademiese hospitaal begin en in 2022 is dit amptelik ingewy as die eerste van sy soort in Namibië. Die skool het op ‘n persinligtingsessie aangekondig dat al hul gegradueerdes in diens […]

Read More

Denosa waarsku oor meer mediese regseise - August 28, 2024

Die Demokratiese Verplegingorganisasie van Suid-Afrika in die Oos-Kaap waarsku dat verdere mediese regseise in komende jare nie uitgeskakel kan word nie. ʼn Voorlopige ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid het onthul daar is sowat 2 500 mediese regseise in die provinsie waarvan die meeste deur vermeende gewetenlose prokureurs is. ʼn Denosa-woordvoerder, Veli Sinqana, sê hulle veroordeel […]

Read More

Sokkerspeler, 27, sterf na hy op veld ineenstort - August 28, 2024

Die Uruguayaanse sokkerspeler Juan Izquierdo, wat verlede week op die veld ineengestort het, het gesterf, het sy Club Nacional-span aangekondig. Die 27-jarige het mediese behandeling ondergaan sedert hy neergesak het tydens ‘n Copa Libertadores-ronde van 16 wedstryd op 22 Augustus teen Sāo Paulo. Hy het aan ‘n onreëlmatige hartklop gely en was sedert Sondag op […]

Read More

NamRA se stelsel af, daar word aan gewerk - August 28, 2024

Die publiek is bekommerd oor NamRA se ITAS-stelsel wat sedert die naweek vanlyn is, wat die indiening van opgawes verhinder. NamRA het ‘n kennisgewing uitgereik waarin hulle die probleem erken en om verskoning vra vir die ongerief. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Steven Ndorokaze, NamRA se hoof van strategiese kommunikasie, wat verduidelik.

Read More