
Oliemark swaai soos ‘n pendulum tussen vrede en konflik in Midde-Ooste - October 9, 2024
Olie het effens gestyg vanoggend met ontwikkelings in die Midde-Ooste wat aandui dat daar geen hoop vir ‘n skietstilstand tussen Israel en Hezbollah is nie. Olie het Dinsdag met meer as 4 persent gedaal op die nuus wat nou blyk om iets van die verlede te wees. Daar is ook steeds die risiko van ‘n […]
NSFAF sê alle begunstigdes ontvang hulle maandelikse toelae - October 9, 2024
Studente het kommer uitgespreek oor vertragings in die ontvangs van hul maandelikse terugbetalings van die Namibië Studente Finansiële Bystandsfonds, wat hul vermoë om in basiese behoeftes te voorsien beïnvloed. Hierdie situasie ontstaan nadat NSFAF aangekondig het dat maandelikse betalings op 26 April sal begin, na ‘n voorstel van die Studente-unie van Namibië vir onmiddellike nie-onderrigbetalings. […]
Will Smith help Saoedies met hulle rolprentbedryf - October 9, 2024
Die Oscar-wenner Will Smith is die eregas by die Saudi Film Confex, wat van vandag tot Saterdag in Saoedi-Arabië se hoofstad, Riaad, gehou word. Plaaslike en internasionale kenners woon die geleentheid by om te beraadslaag oor hoe om die Saoediese filmbedryf te bevorder en te versterk. Organiseerders sê Smith sal sy skeppende visie en nadenke […]
Mbumba verdedig mynbou in Duitsland - October 9, 2024
President Nangolo Mbumba is tans in Duitsland op amptelike besoek aan die Volhoubaarheidskonferensie in Hamburg. Hy het ‘n onderhoud aan Deutsche Welle toegestaan waarin hy gevra is om die toenemende mynbou in die land nie die lewensgehalte van die landsburgers negatief kan raak nie. En oor Netumbo Nandi-Ndaitwah as Namibië se moontlike eerste vroulike president, […]
Biden kanselleer Angolese besoek - October 9, 2024
Amerikaanse president Joe Biden het sy reis na Angola wat vir 13-15 Oktober geskeduleer was, uitgestel as gevolg van orkaan Milton wat vandag die Tampa-gebied in Florida sal bereik. Angolese media berig geen opvolgdatum is verskaf nie. Biden sou eers besoek aflê in Duitsland. Daar was groot afwagting vir die besoek, die eerste deur ‘n […]
Waterskaarste sal nuwe normaal word - October 9, 2024
Die Wêreldklimaatorganisasie sê die kombinasie van langdurige droogtes en vernietigende oorstromings in 2023 kan toegeskryf word aan die klimaatskrisis en die natuurlike voorkoms van die La Niña- na El Niño-oorgang. Volgens die organisasie se verslag oor die Stand van Wêreldwye Waterbronne was verlede jaar die droogste vir riviere wêreldwyd in 30 jaar, terwyl gletsers die […]
Mantashe vergader om belasting op brandstof te heroorweeg - October 9, 2024
Cosatu verwelkom die minister van Minerale en Petroleumhulpbronne, Gwede Mantashe se steun vir stemme wat opgaan dat brandstofpryse gesny moet word. Die minister sê samesprekings is aan die gang tussen sy departement en die Nasionale Tesourie oor hoe om brandstofpryse te verlaag. Dit sluit in hoe om die brandstofbelasting te verlaag wat pryse by die […]
Handelsministerie waarsku oor slenter - October 9, 2024
Die handelsministerie waarsku die publiek oor ‘n fop-plasing op sosiale media, blykbaar onder die naam van die lynminister Lucia Iipumbu. Die plasing beloof befondsing vir klein besighede of boerderye en vra individue om aansoek te doen. Die ministerie sê verder die program is geaffilieer met die Internasionale Ontwikkelingsvereniging wat Afrikane bystaan om besighede te begin. […]
Hlope se plaasvervanger moet eers wag - October 9, 2024
Die Nasionale Vergadering het bekendgemaak hulle kan nie voor die regtersonderhoude ʼn plaasvervanger op die Regterlike Dienskommissie vir die adjunkpresident van die MK-party, John Hlophe, aanstel nie. Dit volg nadat die party Hlophe se benoeming uit die RDK teruggetrek het. Die Parlementêre woordvoerder, Moloto Mothapo, sê hoewel die proses om ʼn nuwe lid aan te […]
MI5 sê Rusland en Iran is doenig in Brittanje - October 9, 2024
Rusland en Iran is besig om pogings te verskerp om sluipmoorde en sabotasie in die Verenigde Koninkryk te pleeg. Dit is volgens Ken McCallum, hoof van die Britse binnelandse veiligheidsdiens, MI5. Hy sê sedert Maart 2017 het die agentskap 43 komplotte vir terreuraanvalle gefnuik, met organiseerders se planne vir massaslagting wat dikwels byna klaar beplan […]