Groot geweld, misdaad op Bots-onafhanklikheid

Die polisie in Botswana is geskok oor die getal sterftes wat op die land se Onafhanklikheidsdag plaasgevind het. Daar is 39 mense is vanjaar dood terwyl daar op dieselfde dag verlede jaar 26 sterftes aangemeld is. Onder vanjaar se sterftes was 22 moorde, 11 selfmoord-gevalle en ses padsterftes. Volgens die polisiewoordvoerder, Selinah Omphile, toon ondersoeke die meeste moorde […]

Read More

Foster is trots op sy span

Die All Blacks is weer op koers na ‘n rekord vierde Wêreldbekertitel nadat hulle vir die kwarteindronde gekwalifiseer het deur Uruguay in Lyon 73-0 af te ransel. Nieu-Seeland het baie swak afgeskop toe hy in die openingswedstryd teen die gasheerland, Frankryk, verloor het. Oorwinnings oor Italië, Namibië en Uruguay het hulle egter tydelik die eerste plek in Groep A besorg, hangende […]

Read More

Man tot 30 jaar tronkstrf gevonnis vir stopery

Die Streekhof in Skukuza, Mpumalanga, het Sydney Sibuyi gevonnis tot 30 jaar regstreekse tronkstraf vir stropery-verwante misdrywe. Sy skuldigbevinding volg op ‘n ondersoek in Julie 2020 toe veldwagters Sibuyi in besit van vyf vars renosterhorings betrap het en drie renosterkarkasse ontdek het. Die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Monica Nyuswa, verwelkom die vonnis omdat renosterstropery steeds ‘n ernstige bedreiging […]

Read More

Polisie ondersoek aborsie-saak, 4-maande oue fetus in vulstasie badkamer gevind

Die Namibiese polisie sê ‘n saak van onwettige aborsie is op Ongwediva hangende gemaak. ‘n Vier-maande-oue fetus is by die dames badkamer by ‘n vulstasie in ‘n asdrom gevind. Die fetus was in toiletpapier toegedraai en is gevind as gevolg van die reuk. Die polisie doen ‘n beroep op lede van die publiek om na vore te kom met inligting. Volgens […]

Read More

Verbypad nadelig vir Okahandja

Met die nuutgeboude dubbelbaan-roete tussen die Omakunde- en Gross Barmen-wisselaar op die Windhoek-Okahandja-pad wat oopgestel vir gebruik, kan verkeer nou verby Okahandja ry wat nadelig is vir die dorp. Kosmos 94.1 Nuus het met Charl Coetzee van die Okahandja Belastingbetalersvereniging gesels oor watter planne die dorp het om motoriste die dorp in te lok, en […]

Read More

EU wil gefluoreerde gasses verbied

EU-lidlande het ooreengekom om die gebruik van kragtige kweekhuisgasse, wat algemeen in toestelle soos yskaste en lugversorgers gebruik word, teen 2050 uit te faseer. Internasionale nuusagentskappe berig gefluoreerde gasse – deur Greenpeace beskryf as die “ergste kweekhuisgasse waarvan jy nog nooit gehoor het nie” – het ‘n aardverwarmingseffek wat tot 25 000 keer groter is […]

Read More

SAUK en sport uitsaairegte – minister sê volhoubare plan moet gemaak word

Die SAUK en MultiChoice het ʼn lisensie-ooreenkoms bereik wat die openbare uitsaaier toelaat om wedstryde van die Wêreldbekertoernooi in Indië uit te saai. Die Proteas begin hulle veldtog môre teen Sri Lanka nadat Nieu-Seeland die verdedigende kampioen, Engeland, in gister se openingswedstryd verslaan het. Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, het die […]

Read More

Wat beteken groen-waterstof vir jou en my?

Groen-waterstof word gemaak met behulp van hernubare energie. Namibië, een van die wêreld se sonnigste en mees ylbevolkte lande, wil sy potensiaal vir son- en windenergie benut om groen waterstof te produseer en homself as ‘n hernubare energie-spilpunt in Afrika te posisioneer. Ons hoor baie van groen waterstof en hoe die produksie daarvan die land […]

Read More

Polisie slaan toe op sindikaat in hoofstad

Plaaslike berigte in die Engelse dagblad The Namibian lui dat 88 Namibiërs, drie Chinese en ander buitelanders in die luukse voorstede van Klein Windhoek en Auasblick in hegtenis geneem is. Hulle word daarvan verdink dat hulle deel vorm van ‘n sindikaat wat Amerikaners en Europeërs geteiken het met kriptobates. Media was op hol Donderdag met […]

Read More

Uutoni sê oor vertraging in huurbeheer-wet

Maximalliant Katjimune, parlementslid van die PDM, het die stedelike ontwikkeling-minister Erastus Uutoni in die Nasionale Vergadering gevra waarom hy sy voete sleep om die Wetsontwerp op Huurbeheer na die Parlement te bring. Huur is al vir ‘n geruime tyd ‘n uitdaging in die land met die 1977 Huurordonnansie wat steeds van krag is. Daar is […]

Read More