J&J goedgekeur vir versterking in SA

Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte het ‘n tweede dosis van Johnson en Johnson se Covid-19-entstof goedgekeur. Die versterkingsdosis is van vandag af beskikbaar. ‘n Woordvoerder van die reguleringsowerheid sĂȘ die versterkingsinenting sal toegedien word aan enigeen wat hul laaste dosis ten minste twee maande vantevore gehad het: