Goodwill Challenge: Venter ontvang sy voertuig

Die gelukkige 22-jarige Henry Venter het vandag sy Nissan Magnite, wat hy by die Officeconomix Goodwill Challenge oor die naweek gewen het, ontvang. Kosmos 94.1 se JP Nel was by Officeconomix in die hoofstad…