Gewapende roof op Walvisbaai

Daar was vanoggend ‘n gewapende roof by Pupkewitz Megabuild op Walvisbaai. Volgens berigte is ‘n Volkswagen Polo tydens die rooftog gebruik. Dit is nie in hierdie staduim bekend wat die bedrag geld is wat tydens die rooftog gebuit is nie en ‘n polisie ondersoek is op die oomblik aan die gang.