Gawanas deel haar planne vir hoofstad

Die nuwe burgemeester van Stad Windhoek Sade Gawanas sê die voorsiening van grond is een van haar fokuspunte as stadsleier, asook ander kwessies. Sy sal egter net vir ‘n jaar in die pos dien. Sy verskaf haar planne vir die nuwe jaar aan Kosmos 94.1 Nuus.