Comair kon nie gered word nie – kenners

Lugvaartkenners in Suid-Afrika sê Comair kan nie gered word nadat hy nie daarin kon slaag om befondsing te bekom nie. Die maatskappy kon nie geld kry om in bedryf te bly nadat hy die afgelope twee-jaar in sakeredding was nie. Die lugvaartkenner Phutego Mogapele sê die huidige situasie is onomkeerbaar: