Roodt-familie hou die blinkkant bo

Hoe sê hulle? Die glas is altyd half vol. Die bekende Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Roodt sê hulle maak die beste van ‘n baie moeilike situasie. Dit kom na hy en sy gesin vasgekeer is in Moskou na daar probleme was met sy kinders se reisdokumente. Hulle is, nes sy vrou Marina, Russiese burgers maar het met hul Suid-Afrikaanse dokumente na Rusland gereis om ‘n familietroue by te woon…