AU doen ‘n beroep vir pemanente skietstilstand in Sudan

Die Afrika-unie het sy oproep om ‘n permanente wapenstilstand in Sudan herbevestig. Dit kom met die land nou in sy tweede week van gevegte tussen die weermag van Sudan en die paramilitêre magte van Rapid Support. Die voorsitter van die AU, Moussa Mahamat, sê hy monitor steeds die lot van burgerlikes wat in die dodelike konflik vasgevang is. Intussen het ʼn professor aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie en ʼn burger van Sudan, Amira Osman, gesê die situasie in Soedan is haglik: