William sê ons moet meer doen om die aarde beskerm

Die prins van Wallis sê om die Earthshot-prys se missie om die planeet in hierdie dekade te herstel, op te knap en te vernuwe, het oplossings nodig wat dringende optrede sal aanmoedig. Hy het ‘n vooraf-opgeneemde toespraak by die Earthshot-prysberaad gelewer. Die Earthshot-prys is in 2020 deur prins William en sy koninklike stigting bekend gestel. Hy sê die beskerming van die omgewing het sy ouma, koningin Elizabeth die Tweede, na aan die hart gelê: