Dit help nie daar’s krag maar niemand kan dit betaal nie

Die elektrifisering van Namibië het onlangs onder die loep gekom by die konferensie wat in die hoofstad gehou is. Die minister van myne en energie Tom Alweendo sê die beleid in die program is uiters belangrik omdat dit aspekte soos bekostigbaarheid kan beïnvloed. Hy sê dit help niks as die krag daar is maar niemand kan die bekostig nie.