Kaap ent 4 miljoen mense

Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, is tevrede met die verhoogde opkoms van mense wat teen Covid-19 ingeënt word, maar sê nog meer mense moet dit laat doen. Winde het die publiek versoek om in groot getalle ingeënt te word om sodoende die erns van die verwagte vierde vlaag tot die minimum te beperk. Hy sê vier miljoen mense in die provinsie is reeds ingeënt: