Kandidaatopleiding groot bonus vir jeug

Die presidensiële jeugraadgewer, Daisry Mathias sê FirstRand se program vir opleidingskandidate, versterk jongmense se vaardighede. Die bank het onlangs inname van jongmense tussen die ouderdom van 18 en 34 aangekondig.