MTC hou konferensie oor besigheidsetiek

MTC sal in samewerking met die Business Ethics Network op volgende week ‘n konferensie hou oor etiese praktyk in besigheid, sowel as oor korporatiewe bestuur. Inklusiwiteit sal ook onder die loep kom. John Ekongo, MTC se bestuurder van korporatiewe aangeleenthede sê die onderwerp van etiese besigheidspraktyk is uiters belangrik, beide hier en elders….