26 000 wapens in Gauteng verwoes, na ballistiese toetse

Die polisie in Gauteng kon daarin slaag om beslag te lê op 26 002 vuurwapens. Dit volg nadat vuurwapens, ammunisie en vuurwapen-onderdele tydens misdaadvoorkomings-operasies afgeneem, vrywillig oorgegee of aan die staat verbeur is. ‘n Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die vuurwapens is in Vanderbijlpark vernietig. Sy sê ballistiese toetse is vooraf op alle vuurwapens gedoen om vas te stel of dit in enige misdryf gebruik is: