Zuma kan as martelaar verhef word

President Cyril Ramaphosa hanteer nie net ‘n hernieude Covid-19-krisis nie, maar het nou ook te doen met Jacob Zuma wat op pad tronk toe is, en wat as gevolg daarvan moontlik tot ‘n politieke martelaar onder afvallige ANC-kaders verhef kan word. Dit is die mening van die politieke ontleder, Daniel Silke. Die konstitusionele hof het die voormalige president tot 15 maande gevangenisstraf gevonnis na hy aan minagting van die hof skuldig bevind is. Zuma het vroeër geweier om voor die staatskapingskommissie te verskyn. Silke sê die beslissing is betekenisvol:

Silke voeg by dat hoewel Ramaphosa se teenstanders nou verswak is, kan dit steeds ongemaklik vir hom wees: