Zim se vyfjaar-plan vorder goed

Aan die einde van 2020 het die Zimbabwiese regering verskeie teikens, wat 760 000 werksgeleenthede, onder andere, geteiken het. Die vyf-jaar ekonomiese plan sou ook die ekonomie met 5 persent per jaar laat groei het. Eddie Cross, ‘n ekonoom in Zimbabwe gee ‘n terugblik oor die ontwikkelings in die afgelope jaar.