Windhoekse stadsraad oor die vyfjaar elektrifiseringsplan

Die Windhoekse stadsraad het ‘n hersiening van die vyfjaar elektrifiseringsplan goedgekeur, wat in 2017 geïmplementeer is en in 2019 en 2020 hersien is. Fase 1, 2 en 3 van die projekte is suksesvol geïmplementeer, wat lei tot ‘n totaal van 3 200 huishoudings in die kiesafdelings Moses Garoeb, Tobias Hainyeko, Samora Machel en Khomasdal wat van elektrisiteit voorsien is. Lydia Amutenya, woordvoerder van Stad Windhoek verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *