Wie word Swapo se president vanjaar?

Swapo-lede sal vanjaar ‘n nuwe party-president en adjunk verkies. Soos die geval was sedert onafhanklikheid, word die party-president Namibië se president. President Hage Geingob se termyn loop op 21 Maart 2025 tot ‘n einde en dus, is Swapo se verkiesing die jaar uiters belangrik. Die Namibiese politieke ontleder dr. Ndumba Kamwanyah het sy mening oor moontlike kandidate gedeel…