Werkloosheid deels verantwoordelik vir onluste

Die stigter van MySocialLife in Suid-Afrika, Dean McCoubrey, sê op Wêrelddag vir Vaardighede wat vandag herdenk word is werkloosheid deels verantwoordelik vir die onrus in Suid-Afrika. Die buurlandland se jeug-werkloosheidsyfer het ‘n nuwe rekord-hoogtepunt van 32,6 persent bereik, die hoogste sedert die kwartaallikse arbeidsmag-opname in 2008 begin het. Meer as 7 miljoen mense is sonder werk. McCoubrey sê die regering het verskeie leierskap-beloftes in die Vierde Industriële Rewolusie gemaak: