Vraag na lugvervoer is laag in Afrika

Internasionaal het vraag na lugvervoer toegeneem, behalwe op die Afrika-vasteland waar die verkeer met amper 57 persent gedaal het in November verlede jaar. Die Internasionale Lugvervoer-vereniging sê vlugte wat na, van of in die vasteland plaasgevind het, was ook net 60 persent vol. Linden Birns, skakelbeampte van Iata…