Tsumeb-tydren met groot sukses aangebied

Die Tsumeb-tydren het met groot sukses Saterdag op die myndorp plaasgevind. Dit het begin en eindig by die Minen Hotel. Die tydren is deur die Tsumeb Motorklub gereël en is die tweede been van die nasionale tydren kampioenskappe. Francois Lottering was daar.