Trump sal baklei vir wit-regte

Donald Trump se belofte om te teen die sogenaamde anti-wit gevoel in die VSA te baklei, sal waarskynlik bondgenote aanmoedig wat poog om regerings- en korporatiewe programme af te breek wat geskep is om rassisme te beveg en diversiteit in die Amerikaanse lewe te bevorder. Hulle sê beleide vir die beveiliging van gekleurdes in klaskamers, werkplekke en meer, moet aangepas word om die regte van wit mense te beskerm. Trump self sê die wette is onregverdig.