Vraag na inentings neem af in SA… hier’s hoekom

Sowat 20 persent van Suid-Afrika se volwasse bevolking is volledig ingeënt en die vraag na inentings by Covid-19-inentingspersele neem reeds geleidelik af. Die bekende Suid-Afrikaanse mediese dokter, spreker en televisie-aanbieder, dokter Michael Mol, sê daar is talle redes vir dié neiging:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *