Volgende week is koud, baie koud, met kapok wat moontlik is

Nog koue is op pad met sneeu in Suid-Afrika en volgende week sal die buurland, sowel as Namibië baie koue ervaar. Daar word selfs kapok in die Suide van die land voorspel, soos Odillo Kgobetsi van die Windhoek weerkantoor verduidelik.