NRU bied kursusse vir skeidsregters aan

Die Namibiese Rugby Unie bied twee opleidingskursusse vir skeidsregters op Rehoboth en in Windhoek aan. Belangstellendes moet kontak maak met die unie soos die bestuurder vir ontwikkeling William Steenkamp, verduidelik.