Voedselsekerheid in SA bepaal

‘n Navorsingspan van die Suid-Afrikaanse Geesteswetenskaplike Navorsingsraad sal volgende maand fase twee van die Nasionale Voedsel-en-voedingsekerheidspeiling in die Vrystaat, en Noord- en Wes-Kaap implementeer. Dit volg op die suksesvolle eerste fase van die peiling in Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. Adziliwi Nematandani van die raad sê die peiling sal die skakel tussen voedselsekerheid en voeding ontleed en redes vir huishoudings se vatbaarheid vir honger en swak voeding bepaal: