Voedselpryse: daar is wel hoop

‘n Ondersoek deur die internasionale ekonomiese nuusagentskap Bloomberg toon dat landbou-kommoditeite tans 57 persent duurder is as ‘n jaar gelede. Verbruikers is reeds ‘n geruime tyd onder druk as gevolg van stygende voedselkostes maar, volgens John Purchase, die hoof uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Kamer van Landbou, is die piek reeds bereik. Hy verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus…