Vierde vlaag: verskeie faktore moet in ag geneem word

Die Wetenskaplike Nywerheidsnavorsingsraad waarsku ‘n vierde vlaag infeksies kan Suid-Afrika tref, ondanks ‘n afname in nuwe Covid-19 gevalle. Altesaam 648 nuwe gevalle is landwyd aangemeld, wat die totaal nou op net meer as 2,9 miljoen te staan bring. Die meeste nuwe gevalle kom uit KwaZulu-Natal, Gauteng en die Wes-Kaap. Net meer as 88 000 mense is in die buurland dood. Ridwaan Suliman van die raad sê die vierde vlaag kan voor die einde van die jaar wees: