Vermorsing van geld om grondbesettings af te weer

Die verhoor in die saak om grondbesettings af te weer, gaan vanoggend in die Wes-Kaapse Hooggeregshof voort. Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie en die EFF het ‘n saak teen die Stad Kaapstad gemaak. Volgens die woordvoerder van die departement Menslike Nedersettings, Marcellino Martin, sê die LUR, Tertuis Simmers, die saak is al genoeg uitgestel sonder enige fout aan die kant van die partye: