Versigtig op die N14 – kapings neem toe

Reisigers wat veral op die N14 in die Noordwes reis, word gewaarsku oor ‘n skerp toename in kapings in die provinsie. Talle gevalle is tussen 24 en 27 Maart by verskillende polisiekantore aangemeld. ‘n Polisiewoordvoerder, Amanda Funani, maan motoriste om te alle tye waaksaam te wees, veral wanneer hulle stilhou om ander te help. Sy het besonderhede oor van die voorvalle gedeel: