Loftus-kaartjies vir môre kos vanaf R25

Die Vodacom Bulls het kaartjiepryse tot R25 verlaag vir Saterdag se Vodacom United Rugbykampioenskap-wedstryd teen Ulster op Loftus Versfeld en hul ondersteuners het positief op die verandering gereageer. Die wedstryd tussen die Vodacom Bulls en Ulster Rugby sal om 14:00 afskop. Willem Strauss, president van die Vodacom Bulle….