Verdedigingsministerie kyk ook na 50/50 beleid oor geslagsverteenwoordiging

Die 50/50 geslagsverteenwoordigingsbeleid van die Swapo-party en Namibiese regering sal onder die loep kom by die ministerie van verdediging se slypskool wat Maandag begin. Volgens kolonel Sofia Benjamin sal die weermag die opsies oorweeg om die beleid deel te maak van die weermag in geheel. Sy verduidelik.