Veiligheidswenke vir plaaseienaars

Misdaad vier hoogty in die feesseisoen en mense is nie altyd paraat in die vakansietyd nie. Plase is nie uitgesluit nie en jaarliks tydens die feesseisoen ly boere verliese weens veediefstalle of huisinbrake. Die bekende Mike Bolhuis van Specialised Security Services in Suid-Afrika gee ‘n paar veiligheidswenke.