Vandag, om 13:15, is almal in die wêreld in die son

Oor 15 minute, om kwart-oor-een, sal 99 persent van die wêreld se bevolking in die son wees. Ongeveer 6,4 miljard mense sal in sonlig wees met 1, 2 miljard wat in die skemer sal verkeer. Dit is ‘n jaarlikse verskynsel. Dr. Riaan Steenkamp van Unam se fisika-departement verduidelik hoe dit werk.