Vakbonde doen eintlik baie vir hulle lede – Tucna

Net die aankondiging dat werkers in die konstruksiebedryf, en die in landbou, nuwe minimumlone ontvang het, sowel as goeie basiese tariewe vir sekuriteitswagte, wil dit voorkom asof dié vakbonde die enigstes is wat hulle beywer vir hulle lede se welstand. Kosmos 94.1 Nuus het met Mahongora Kavihuha, die sekretaris-generaal van Vakbond Kongres van Namibië, Tucna, sê daardie aanname is verkeerd…