Vakbond dien sy eie eis in vir minimumloon

Reaksie word ontvang op die kommentaar deur die Namibiese vervoerminister, John Mutorwa, wat sê sy minister beskik nie oor die mandaat om kwessies van minimumlone vir vragmotorbestuurders te beding nie. Met sommige vragmotorbestuurders wat aan vakbonde behoort wat in hul belang moet onderhandel, het die Namibiese Revolusionêre Vervoervakbond, Naretu, se hoof, Peterson Kambinda, gesê die vakbond het hul voorlegging vir ‘n minimumloon aan die Lonekommissie voorgelê. Kambinda verduidelik.